03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Stap 4: Skryf die finale antwoord

Die weerstand R2 is 5Ω.

Uitgewerkte voorbeeld 7: Ohm se wet, parallelle stroombaan

VRAAG

’n 18 volt sel is gekoppel aan twee parallelle resistors van onderskeidelik 4Ωen 12 Ω.

Bereken die stroom deur die sel en deur elkeen van die resistors.

OPLOSSING

Stap 1: Teken eers die stroombaan voordat enige berekenings gedoen word

R1=4 Ω

R2=12 Ω

V =18 V

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Ons moet die stroom deur die sel en elk van die parallelle resistors bepaal. Die potensiaalverskil

oor die sel en die weerstand van die resistors is vir ons gegee, dus kan ons

Ohm se wet gebruik om die stroom te bereken.

Stap 3: Bereken die stroom deur die sel

Om die stroom deur die sel te bereken moet ons eers die ekwivalante weerstand van

die res van die stroombaan bepaal. Die resistors is in parallel daarom geld:

1 1

R R1

1

R2

= 1 1

4 12

= 3+1

12

= 4

12

R = 12

4 =3Ω

396 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!