03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Twee ohmiese resistors (R1 en R2) is in parallel verbind met ’n sel. Bepaal die weerstand

van R2 as dit gegee is dat die stroom wat deur die sel vloei 4,8 A is en dat die

potensiaalverskil oor die sel 9 V is.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal wat verlang word

I=4,8 A

Ons moet die weerstand van R2 bereken.

R1=3 Ω

R2=?

V =9 V

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Aangesien die resistors ohmies is en die potensiaalverskil oor die sel en die stroom

deur die sel gegee is, kan ons Ohm se wet gebruik om die ekwivalante weerstand in

die stroombaan te bepaal.

Stap 3: Bereken die waarde vir R2

R = V

I

= 9

4,8

= 1,875 Ω

Aangesien ons die grootte van die ekwivalante weerstand en die weerstand van R1

weet, kan ons die vergelyking vir resistors in parallel gebruik om die weerstand van

R2 te bepaal.

Herrangskik en los op vir R2:

1 1

R R1

1

R2

1

R2

1 1

R R1

= 1 1

1,875 3

= 0,2

R2 = 1

0,2

=5Ω

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

395

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!