03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A B C D

H

V

G

R1 R2 R3

Die eerste beginsel om oor parallelle stroombane te verstaan is dat die potensiaalverskil

oor al die komponente in die stroombaan dieselfde is. Dit is omdat daar slegs twee

stelle elektries-gemeenskaplike punte in ’n parallelle stroombaan is, en die potensiaalverskil

wat tussen stelle met gemeenskaplike punte gemeet word moet altyd op enige

gegewe tydstip dieselfde wees. Dus, vir die stroombaan getoon, is die volgende waar:

F

V = V1 = V2 = V3.

Die tweede beginsel vir ’n parallelle stroombaan is dat die stroom deur elk van die

resistors moet optel tot die totale stroom in die stroombaan.

I = I1 + I2 + I3.

Deur hierdie beginsels te gebruik en met ons kennis van hoe om die ekwivalente

weerstand oor parallelle resistors te bereken, kan ons nou stroombaanprobleme oor

parallelle resistors aanpak.

Uitgewerkte voorbeeld 5: Ohm se wet, parallelle stroombaan

VRAAG

Bereken die stroom (I) in hierdie stroombaan as beide resistors ohmies van aard is.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal wat verlang word

I

R1=2 Ω

R2=4 Ω

V =12 V

Daar word van ons verwag om die stroom wat in die stroombaan vloei te bereken.

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

E

393

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!