03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gebruik weer Ohm se wet:

Stap 4: Bereken die spanningsval oor R3

R2 = V2

I

I · R2 = I · V2

I

V2 = I · R2

=2· 3

V2 =6V

Omdat die spanningsval oor al die resistors tesame dieselfde moet wees as die spanningsval

oor die sel in ’n seriestroombaan, kan ons V3 vind deur:

Stap 5: Bepaal die weerstand van R3

V = V1 + V2 + V3

V3 = V − V1 − V2

= 18 − 2 − 6

V3 = 10 V

Ons weet wat die potensiaalverskil oor R3 en wat die stroom daardeur is, dus kan ons

Ohm se wet gebruik om die waarde van die weerstand te bereken:

Stap 6: Skryf die finale antwoord

V1 =2V

V2 =6V

V3 = 10 V

R1 = 5Ω

Parallelle stroombane

R3 = V3

I

= 10

2

R3 = 5Ω

Beskou ’n stroombaan bestaande uit ’n enkele sel en drie resistors wat in parallel

verbind is.

392 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!