03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Stap 1: Bepaal wat verlang word

Daar word van ons verwag om die stroom wat in die stroombaan vloei te bereken.

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Aangesien die resistors ohmies van aard is, kan ons Ohm se wet gebruik. Daar is egter

twee resistors in die stroombaan; ons sal die totale weerstand moet bepaal.

Stap 3: Bepaal die totale weerstand in die stroombaan

Aangesien die resistors in serie verbind is, is die totale (ekwivalente) weerstand R:

Dus,

Stap 4: Pas Ohm se wet toe

Stap 5: Skryf die finale antwoord

R = R1 + R2

R =2+4

=6Ω

R = V

I

R × I V

R I

’n Stroom van 2 A vloei in die stroombaan.

I = V

R

= 12

6

=2A

× I

R

Uitgewerkte voorbeeld 3: Ohm se wet, seriestroombaan

VRAAG

Twee ohmiese resistors (R1 en R2) word in serie gekoppel met ’n sel. Vind die weerstand

van (R2), gegewe dat die stroom deur R1 en R2 0,25 A is en dat die spanning

oor die sel 1,5 V is. R1 =1 Ω.

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

389

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!