03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

R1

A B

D

V

R3

Die eerste beginsel om te verstaan oor seriestroombane is dat die hoeveelheid stroom

wat deur elke komponent in die stroombaan vloei dieselfde is. Dit is omdat daar

in ’n seriestroombaan slegs een baan/pad vir die elektrone is om te vloei. Deur te

kyk na hoe die battery gekoppel is kan ’n mens die rigting waarin die stroom vloei

bepaal. Ons weet die stroom vloei volgens konvensie van positief na negatief. Die

konvensionele stroom in hierdie stroombaan vloei kloksgewys, van punt A na B na C

na D en terug na A.

Ons weet dat die stroom in ’n seriestroombaan dieselfde is deur al die komponente.

Ons kan dit dus as volg skryf:

C

I = I1 = I2 = I3.

Ons weet ook dat die totale potensiaalverskil (spanning) van die stroombaan gelyk

behoort te wees aan die som van die potensiaalverskil oor al drie resistors. Ons kan

dit as volg skryf:

V = V1 + V2 + V3

Deur hierdie inligting te gebruik en met wat ons reeds weet oor die berekening van

die ekwivalente weerstand van resistors, kan ons sekere stroombaanprobleme nou benader.

Uitgewerkte voorbeeld 2: Ohm se wet, seriestroombaan

VRAAG

Bereken die stroom (I) in hierdie stroombaan as beide resistors ohmies van aard is.

OPLOSSING

R2=4 Ω

388 11.2. Ohm se wet

I

R1=2 Ω

V =12 V

R2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!