everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

c) a) R1=3Ω R1=3Ω R2=2Ω R2=2Ω d) b) R1=2Ω R2=3Ω R1=2Ω R2=3Ω R3=4Ω R4=1Ω R4=1Ω R3=4Ω Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 27BR 2. 27BS 3. 27BT 4. 27BV 5. 27BW www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Toepassing van Ohm se wet in serie- en parallelstroombane ESE6B Deur die definisies vir ekwivalente weerstand vir resistors in serie of in parallel toe te pas, kan ons stroombane wat so opgestel is analiseer. Seriestroombane Beskou ’n stroombaan bestaande uit drie resistors en ’n enkele sel in serie verbind. Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 387

R1 A B D V R3 Die eerste beginsel om te verstaan oor seriestroombane is dat die hoeveelheid stroom wat deur elke komponent in die stroombaan vloei dieselfde is. Dit is omdat daar in ’n seriestroombaan slegs een baan/pad vir die elektrone is om te vloei. Deur te kyk na hoe die battery gekoppel is kan ’n mens die rigting waarin die stroom vloei bepaal. Ons weet die stroom vloei volgens konvensie van positief na negatief. Die konvensionele stroom in hierdie stroombaan vloei kloksgewys, van punt A na B na C na D en terug na A. Ons weet dat die stroom in ’n seriestroombaan dieselfde is deur al die komponente. Ons kan dit dus as volg skryf: C I = I1 = I2 = I3. Ons weet ook dat die totale potensiaalverskil (spanning) van die stroombaan gelyk behoort te wees aan die som van die potensiaalverskil oor al drie resistors. Ons kan dit as volg skryf: V = V1 + V2 + V3 Deur hierdie inligting te gebruik en met wat ons reeds weet oor die berekening van die ekwivalente weerstand van resistors, kan ons sekere stroombaanprobleme nou benader. Uitgewerkte voorbeeld 2: Ohm se wet, seriestroombaan VRAAG Bereken die stroom (I) in hierdie stroombaan as beide resistors ohmies van aard is. OPLOSSING R2=4 Ω 388 11.2. Ohm se wet I R1=2 Ω V =12 V R2

c)

a)

R1=3Ω

R1=3Ω

R2=2Ω

R2=2Ω

d)

b)

R1=2Ω

R2=3Ω

R1=2Ω

R2=3Ω

R3=4Ω

R4=1Ω

R4=1Ω

R3=4Ω

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27BR 2. 27BS 3. 27BT 4. 27BV 5. 27BW

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Toepassing van Ohm se wet in serie- en parallelstroombane

ESE6B

Deur die definisies vir ekwivalente weerstand vir resistors in serie of in parallel toe te

pas, kan ons stroombane wat so opgestel is analiseer.

Seriestroombane

Beskou ’n stroombaan bestaande uit drie resistors en ’n enkele sel in serie verbind.

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

387

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!