03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1

0

−1

−2

−3

−4

y

Stap 6: Teken die resulterende vektor, R

Rx

1 2 3 4 5 6 7 8

Die resulterende vektor is die vektor van die stert van die eerste vektor wat ons geteken

het verbind met die kop van die laaste vektor. Dit beteken ons moet ’n vektor teken

van die stert van Rx na die kop van Ry.

1

0

−1

−2

−3

−4

y

Stap 7: Meet die resulterende vektor, R

Rx

Ry

1 θ 2 3 4 5 6 7 8

Ons is besig om die probleem grafies op te los en daarom moet ons die grootte van

die vektor meet om ons antwoord vanaf die diagram om te skakel na die werklike

resultaat. In die laaste diagram is die resulterende vektor, R, 8,0 cm lank en daarom is

die grootte van die vektor 8,0 N.

Ons moet die rigting van die resulterende vektor vanaf die diagram met ’n gradeboog

meet. Die hoek tussen die vektor en die x-as is 22 ◦ .

Stap 8: Gee die finale antwoord

R is 8,0 N teen −22 ◦ vanaf die positiewe x-rigting.

Ry

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

x

x

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!