everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

ekend as die ekwivalente weerstand. Ekwivalente weerstand vir resistors in serie verbind In ’n stroombaan waar die resistors in serie verbind is, is die ekwivalente weerstand eenvoudig die som van die weerstande van al die resistors. DEFINISIE: Ekwivalente weerstand in ’n serie stroombaan Vir n resistors in serie is die ekwivalente weerstand: Rs = R1 + R2 + R3 + ...+ Rn Kom ons pas dit in die volgende stroombaan toe. Die resistors is in serie, dus: R1=3 Ω A B D 9V R3=5 Ω C R2=10 Ω Rs = R1 + R2 + R3 =3Ω+10Ω+5Ω = 18 Ω Sien simulasie: 27BM op www.everythingscience.co.za Sien video: 27BN op www.everythingscience.co.za Ekwivalente weerstand vir resistors wat parallel verbind is In ’n stroombaan waar die resistors parallel verbind is word die ekwivalente weerstand gegee deur die volgende definisie. DEFINISIE: Ekwivalente weerstand in ’n parallelstroombaan Vir n resistors in parallel is die ekwivalente weerstand: 1 Rp = 1 + R1 1 + R2 1 + ...+ R3 1 Rn Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 385

Kom laat ons hierdie vergelyking in die volgende stroombaan toepas. V =9 V R1=10Ω R2=2Ω R3=1Ω Wat is die totale (ekwivalente) weerstand in hierdie stroombaan? 1 1 = + Rp R1 1 + R2 1 R3 1 1 1 = + + 10 Ω 2Ω 1Ω 1Ω+5Ω+10Ω = 10 Ω 16 Ω = 10 Ω Rp = 0,625 Ω Sien video: 27BP op www.everythingscience.co.za Sien video: 27BQ op www.everythingscience.co.za Oefening 11 – 3: Serie en parallelle weerstand 1. Twee 10 kΩ resistors is in serie verbind. Bereken die ekwivalente weerstand. 2. Twee resistors is in serie verbind. Die ekwivalente weerstand is 100 Ω. Indien een resistor 10 Ω is, bereken die waarde van die tweede resistor. 3. Twee 10 kΩ resistors is in parallel verbind. Bereken die ekwivalente weerstand. 4. Twee resistors is in parallel verbind. Die ekwivalente weerstand is 3,75 Ω. As een resistor ’n weerstand van 10 Ω het, wat is die weerstand van die tweede resistor? 5. Bereken die ekwivalente weerstand in elk van die volgende stroombane: 386 11.2. Ohm se wet

Kom laat ons hierdie vergelyking in die volgende stroombaan toepas.

V =9 V

R1=10Ω R2=2Ω R3=1Ω

Wat is die totale (ekwivalente) weerstand in hierdie stroombaan?

1 1

Rp R1

1

R2

1

R3

1 1 1

10 Ω 2Ω 1Ω

1Ω+5Ω+10Ω

10 Ω

16 Ω

10 Ω

Rp = 0,625 Ω

Sien video: 27BP op www.everythingscience.co.za

Sien video: 27BQ op www.everythingscience.co.za

Oefening 11 – 3: Serie en parallelle weerstand

1. Twee 10 kΩ resistors is in serie verbind. Bereken die ekwivalente weerstand.

2. Twee resistors is in serie verbind. Die ekwivalente weerstand is 100 Ω. Indien

een resistor 10 Ω is, bereken die waarde van die tweede resistor.

3. Twee 10 kΩ resistors is in parallel verbind. Bereken die ekwivalente weerstand.

4. Twee resistors is in parallel verbind. Die ekwivalente weerstand is 3,75 Ω. As

een resistor ’n weerstand van 10 Ω het, wat is die weerstand van die tweede

resistor?

5. Bereken die ekwivalente weerstand in elk van die volgende stroombane:

386 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!