03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 3: Skryf die finale antwoord

Die potensiaalverskil (spanning) oor die resistor is 40 V.

Oefening 11 – 2: Ohm se wet

1. Bereken die weerstand van ’n resistor met ’n potensiaalverskil van 8 V oor die resistor

wanneer ’n stroom van 2 A daardeur vloei. Teken die stroombaandiagram

voordat die berekening gedoen word.

2. Watter stroom sal deur ’n resistor van 6Ωvloei as daar ’n potensiaalverskil van

18 V oor sy ente is? Teken die stroombaandiagram voordat die berekening gedoen

word.

3. Wat is die spanning oor ’n 10 Ω resistor as ’n stroom van 1,5 A daardeur vloei?

Teken die stroombaandiagram voordat die berekening gedoen word.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27BH 2. 27BJ 3. 27BK

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Hersiening van resistors in series en parallel ESE69

In Graad 10 het jy van resistors geleer en jy het kennis gemaak met resistors wat in serie

en in parallel geskakel word. In ’n seriestroombaan is daar slegs een pad waarlangs

die stroom vloei. In ’n parallelle stroombaan is daar veelvuldige paaie waarlangs die

stroom kan vloei.

seriestroombaan

een stroom pad

parallelle stroombaan

veelvuldige stroom paaie

Wanneer daar meer as een resistor in ’n stroombaan is, is ons gewoonlik in staat om

die totaal vir die gesamentlike weerstand van al die resistors te bereken. Dit staan

384 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!