03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Ohm se wet

VRAAG

I = V

R

= 5 V

5Ω

=1A

Bestudeer die stroombaandiagram hieronder:

V

R

Die weerstand van die resistor is 10 Ω en die stroom wat deur die resistor vloei is 4 A.

Wat is die potensiaalverskil (spanning) oor die resistor?

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal hoe om die probleem te benader

Die weerstand van die resistor en die stroom wat daardeur vloei is vir ons gegee; ons

word gevra om die spanning oor die resistor te bereken. Ons kan Ohm se wet toepas

deur

R = V

I

te gebruik.

Stap 2: Los die probleem op

Herrangskik die vergelyking hierbo en vervang die waardes wat bekend is vir R en I

om die probleem op te los vir V .

R = V

I

R × I = V

× I

I

V = I × R

= 10 × 4

= 40 V

A

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

383

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!