everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Informele eksperiment: Ohmiese en nie-ohmiese geleiers Doel: Om te bepaal of twee stroombaanelemente (’n resistor en ’n gloeilamp) Ohm se wet gehoorsaam. Apparaat: 4 selle, ’n resistor, ’n gloeilamp, verbindingsdrade, ’n voltmeter, ’n ammeter Metode: 1) V A Die twee stroombane wat in die bostaande diagramme getoon word is dieselfde, behalwe dat daar by die eerste een ’n resistor is en by die tweede een ’n gloeilamp. Stel beide stroombane op. Begin met een sel. Vir elke stroombaan: 1. Gebruik die voltmeter om die potensiaalverskil oor die stroombaanelement (die resistor of die gloeilamp) te meet. 2. Gebruik die ammeter en meet die stroom in die stroombaan. 3. Voeg nog ’n sel by en herhaal die metings totdat jy 4 selle in jou stroombaan het. Resultate: Teken twee tabelle soortgelyk aan die gegewe in jou boek. Jy behoort een tabel te hê vir die metings van die eerste stroombaan met die resistor en ’n volgende een vir die metings van die tweede stroombaan met die gloeilamp. 2) Hoofstuk 11. Elektriese stroombane V A 381

Analise: Aantal selle Voltmeterlesing, V (V) Stroom, I (A) 1 2 3 4 Gebruik die data in jou tabelle en teken twee grafieke van I (y-as) vs. V (x-as), een vir die resistor en een vir die gloeilamp. Vrae en bespreking: Bestudeer sorgvuldig jou grafieke en beantwoord die volgende vrae: 1. Hoe behoort die grafiek van I vs. V te lyk vir ’n geleier wat Ohm se wet gehoorsaam? 2. Lyk enige of albei jou grafieke so? 3. Watter afleiding kan jy maak oor of die resistor en/of die gloeilamp Ohm se wet gehoorsaam? 4. Is die gloeilamp ’n ohmiese of ’n nie-ohmiese geleier? Toepassing van Ohm se wet ESE68 Ons is nou gereed om te sien hoe Ohm se wet gebruik kan word om stroombane te analiseer. Beskou ’n stroombaan met ’n sel en ’n ohmiese resistor, R. Indien die resistor ’n weerstand van 5Ωhet en die potensiaalverskil oor die resistor is 5 V, dan kan ons Ohm se wet gebruik om die stroom wat deur die resistor vloei te bereken. Ons eerste taak is om die stroombaandiagram te teken. Wanneer ons enige probleem oor elektriese stroombane oplos is dit baie belangrik om ’n diagram van die stroombaan te teken voordat enige berekeninge gemaak word. Die stroombaandiagram vir hierdie probleem lyk as volg: Die vergelyking vir Ohm se wet is: Dit kan herrangskik word tot: Die stroom wat deur die resistor vloei is: R = V I I = V R 382 11.2. Ohm se wet R

Analise:

Aantal selle Voltmeterlesing, V (V) Stroom, I (A)

1

2

3

4

Gebruik die data in jou tabelle en teken twee grafieke van I (y-as) vs. V (x-as), een vir

die resistor en een vir die gloeilamp.

Vrae en bespreking:

Bestudeer sorgvuldig jou grafieke en beantwoord die volgende vrae:

1. Hoe behoort die grafiek van I vs. V te lyk vir ’n geleier wat Ohm se wet gehoorsaam?

2. Lyk enige of albei jou grafieke so?

3. Watter afleiding kan jy maak oor of die resistor en/of die gloeilamp Ohm se wet

gehoorsaam?

4. Is die gloeilamp ’n ohmiese of ’n nie-ohmiese geleier?

Toepassing van Ohm se wet ESE68

Ons is nou gereed om te sien hoe Ohm se wet gebruik kan word om stroombane te

analiseer.

Beskou ’n stroombaan met ’n sel en ’n ohmiese resistor,

R. Indien die resistor ’n weerstand van 5Ωhet en die potensiaalverskil

oor die resistor is 5 V, dan kan ons Ohm

se wet gebruik om die stroom wat deur die resistor vloei

te bereken. Ons eerste taak is om die stroombaandiagram

te teken. Wanneer ons enige probleem oor elektriese

stroombane oplos is dit baie belangrik om ’n diagram

van die stroombaan te teken voordat enige berekeninge

gemaak word. Die stroombaandiagram vir hierdie

probleem lyk as volg:

Die vergelyking vir Ohm se wet is:

Dit kan herrangskik word tot:

Die stroom wat deur die resistor vloei is:

R = V

I

I = V

R

382 11.2. Ohm se wet

R

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!