03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Informele eksperiment: Ohmiese en nie-ohmiese geleiers

Doel:

Om te bepaal of twee stroombaanelemente (’n resistor en ’n gloeilamp) Ohm se wet

gehoorsaam.

Apparaat:

4 selle, ’n resistor, ’n gloeilamp, verbindingsdrade, ’n voltmeter, ’n ammeter

Metode:

1)

V

A

Die twee stroombane wat in die bostaande diagramme getoon word is dieselfde, behalwe

dat daar by die eerste een ’n resistor is en by die tweede een ’n gloeilamp. Stel

beide stroombane op. Begin met een sel. Vir elke stroombaan:

1. Gebruik die voltmeter om die potensiaalverskil oor die stroombaanelement (die

resistor of die gloeilamp) te meet.

2. Gebruik die ammeter en meet die stroom in die stroombaan.

3. Voeg nog ’n sel by en herhaal die metings totdat jy 4 selle in jou stroombaan

het.

Resultate:

Teken twee tabelle soortgelyk aan die gegewe in jou boek. Jy behoort een tabel te hê

vir die metings van die eerste stroombaan met die resistor en ’n volgende een vir die

metings van die tweede stroombaan met die gloeilamp.

2)

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

V

A

381

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!