03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Gebruik die data wat jy in die tweede tabel aangeteken het en trek ’n grafiek

van potensiaalverskil teenoor stroom. In hierdie geval is die onafhanklike veranderlike

die stroom. Dit moet dus op die x-as uitgestip word. Die afhanklike

veranderlike is die potensiaalverskil. Dit moet op die y-as uitgestip word.

Gevolgtrekkings:

1. Bestudeer die grafiek wat jy van die eerste tabel se inligting getrek het. Wat

gebeur met die stroom deur die resistor wanneer die potensiaalverskil oor die

resitor verhoog word? Het dit toegeneem of afgeneem?

2. Bestudeer die grafiek wat jy van die tweede tabel se inligting getrek het. Wat

gebeur met die potensiaalverskil oor die resistor wanneer die stroom deur die

resistor verhoog? Het dit toegeneem of afgeneem?

3. Bevestig jou resultate Ohm se wet? Verduidelik.

Vrae en bespreking:

1. Bereken die gradiënt vir elkeen van jou grafieke en gebruik dit om die weerstand

van die oorspronklike resistor te bereken. Kry jy dieselfde waarde vir elke grafiek

se berekening?

2. Hoe sal jy te werk gaan om die weerstand van ’n onbekende resistor te bepaal

deur slegs ’n energiebron, ’n voltmeter en ’n bekende resistor (R0) te gebruik?

Sien simulasie: 27BF op www.everythingscience.co.za

Oefening 11 – 1: Ohm se wet

1. Gebruik die data in die onderstaande tabel om die volgende vrae te beantwoord.

Voltmeterlesing, V (V) Stroom, I (A)

3,0 0,4

6,0 0,8

9,0 1,2

12,0 1,6

a) Teken ’n grafiek van potensiaalverskil (spanning) op die x-as en stroom op

die y-as.

b) Watter tipe grafiek word verkry (reguitlyn, parabool, ander kurwe)?

c) Bereken die gradiënt van die grafiek.

d) Bevestig jou resultate Ohm se wet? Verduidelik.

e) Hoe sal jy te werk gaan om die weerstand van ’n onbekende resistor te

bepaal deur slegs ’n energiebron, ’n voltmeter en ’n bekende resistor, R0,

te gebruik?

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

379

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!