03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Metode:

Hierdie eksperiment het twee dele. In die eerste gedeelte sal ons die toegepaste spanning

(potensiaalverskil) verander en die gevolglike (gelewerde) stroom wat deur die

stroombaan vloei meet. In die tweede gedeelte sal ons die stroom verander en die gevolglike

spanning oor die ente van die resistor meet. Nadat beide stelle metings verkry

is sal ons die verwantskap tussen die stroom deur die geleier en die spanning oor die

geleier bestudeer.

1. Verandering van spanning

a) Stel die stroombaan op soos stroomdiagram 1. Begin met slegs een sel.

b) Teken die volgende tabel in jou eksperimente-boek.

Aantal selle Voltmeterlesing, V (V) Stroom, I (A)

1

2

3

4

c) Vra jou onderwyser om die stroombaan na te gaan voordat jy die stroom

aanskakel.

d) Meet die potensiaalverskil (spanning) oor die resistor deur die voltmeterlesing

te gebruik en die stroom in die stroombaan deur die ammeterlesing te

gebruik.

e) Voeg nog een 1,5 V sel by die bestaande stroombaan en herhaal jou metings.

f) Herhaal totdat jy vier selle ingeskakel het en die tabel voltooi is.

2. Verandering van stroom

a) Stel die stroombaan op volgens stroombaandiagram 2. Begin met slegs een

resistor in die stroombaan.

b) Teken die volgende tabel in jou eksperimente-boek.

Voltmeterlesing, V (V) Stroom, I (A)

c) Vra jou onderwyser om die stroombaan na te gaan voordat jy die stroom

aanskakel.

d) Meet die stroom en meet die potensiaalverskil (spanning) oor een resistor.

e) Voeg nou nog ’n resistor in serie in die stroombaan en meet weer die stroom

en potensiaalverskil oor die oorspronklike resistor. Voeg resistors by totdat

jy vier in serie het, maar onthou om elke keer slegs die potensiaalverskil

oor die ente van die oorspronklike resistor te meet. Vul die waardes van

jou metings in op die tabel.

Ontleding (analise) en resultate:

1. Gebruik die data wat jy in die eerste tabel aangeteken het en trek ’n grafiek van

stroom teenoor potensiaalverskil. Aangesien potensiaalverskil die veranderlike

is wat ons gereguleer het, is dit die onafhanklike verandelike en word dit op die

x-as aangebring. Die stroom is die afhanklike veranderlike en moet op die y-as

uitgestip word.

378 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!