03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Volgens Ohm se wet is die grootte van die stroom wat deur ’n geleier wat by ’n konstante

temperatuur gehou word vloei, direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die

ente van die geleier. Dit beteken dat, indien ons ’n grafiek trek met potensiaalverskil

op die x-as en stroom op die y-as, ons ’n reguitlyngrafiek sal kry.

Stroom, I (A)

4

3

2

1

0

1 ∆I

R = ∆V

∆V

∆I

0 1 2 3 4

Potensiaal, V (V)

Die gradiënt van die reguitlyngrafiek is as volg verwant aan die weerstand van die

geleier:

I 1

V R

As dit herrangskik word in terme van die konstante weerstand volg dit dat

Algemene eksperiment: Ohm se wet

Doel:

R = V

I

Om die verwantskap tussen die stroom wat deur ’n geleier vloei en die potensiaalverskil

(spanning) oor die ente van die geleier te bepaal.

Apparaat:

4 selle, 4 resistors, ’n ammeter, ’n voltmeter, verbindingsdrade

1)

V

A

2)

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

V

A

377

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!