03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11 Elektriese stroombane

11.1 Inleiding ESE65

Die studie van elektriese stroombane is noodsaaklik om tegnologie wat elektrisiteit in

die werklike lewe gebruik, te verstaan. Ons is afhanklik van elektrisiteit en elektriese

toestelle om baie dinge in ons daaglikse lewens moontlik te maak. Wanneer daar ’n

kragonderbreking is kom ons duidelik agter dat ons nie die ketel kan gebruik om tee

of koffie te maak nie, ons kan nie die stoof of oond gebruik om aandete voor te berei

nie, ons kan ook nie die selfoon se battery herlaai, TV kyk of elektriese ligte gebruik

nie.

Sleutel Wiskunde Konsepte

• Eenhede en eenheidsomskakeling — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskaplike

vaardighede

• Vergelykings — Wiskunde, Graad 10, Vergelykings en ongelykhede

• Grafieke — Wiskunde, Graad 10, Funksies en grafieke

11.2 Ohm se wet ESE66

Drie fundamentele eenhede in elektriese stroombane is: stroom, spanning (potensiaalverskil)

en weerstand. Om saam te vat:

1. Elektriese stroom, I, word gedefinieer as die tempo waarteen lading deur die

stroombaan vloei.

2. Potensiaalverskil of spanning, V , is die hoeveelheid energie per eenheidslading

wat benodig word om daardie lading tussen twee punte in die stroombaan te

beweeg.

3. Weerstand, R, is ’n aanduiding van hoe ’moeilik’ dit is om stroom deur ’n

stroombaanelement te stoot.

Ons gaan nou kyk hoe hierdie drie eenhede verwant aan mekaar is in elektriese

stroombane.

’n Belangrike verwantskap tussen stroom, spanning (potensiaalverskil) en weerstand in

’n stroombaan is deur Georg Simon Ohm ontdek. Dit word Ohm se wet genoem.

DEFINISIE: Ohm se wet

Die hoeveelheid elektriese stroom wat deur ’n metaalgeleier, by ’n konstante temperatuur,

in ’n stroombaan vloei is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier

en word beskryf as

I = V

R

waar I die stroom is deur die geleier, V die potensiaalverskil oor die ente van die

geleier en R die weerstand van die geleier. Met ander woorde, by ’n konstante temperatuur

is die weerstand van ’n geleier konstant, ongeag die spanning (potensiaalverskil)

aangewend oor die geleier of die stroom wat daardeur vloei.

376 11.1. Inleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!