03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10.4 Opsomming ESE64

Sien aanbieding: 27B3 op www.everythingscience.co.za

• Elektromagnetisme is die bestudering van die eienskappe en verwantskappe tussen

elektriese strome en magnetisme.

• ’n Stroomdraende geleier veroorsaak ’n magneetveld om ’n geleier.

• Die rigting van ’n magneetveld word gevind deur die gebruik van die regterhandreël.

• Elektromagnete is tydelike magnete wat gevorm word deur stroomdraende geleiers.

• Magnetiese vloed is die produk van die komponent van magnetiesevloeddigtheid

loodreg op die lus en die oppervlakte van die lus, φ = BAcos(θ).

• Elektromagnetiese induksie vind plaas wanneer ’n veranderende magneetveld ’n

spanning in ’n stroomdraende geleier veroorsaak.

• Die grootte van die geïnduseerde emk word deur Faraday se wet van elektromagnetiese

induksie gegee: E = −N ∆φ

∆t

Oefening 10 – 3:

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Geïnduseerde emk (E) volt V

Magnetiese veld (B) tesla T

Magnetiese vloed (φ) weber Wb

Tyd (t) sekonde s

1. Wat het Hans Oersted oor die verhouding tussen elektrisiteit en magnetisme

ontdek?

2. Lys twee gebruike van elektromagnetisme.

3. a) ’n Uniforme magnetiese veld van 0,35 T bestaan in die vertikale posisie. ’n

Stukkie karton met ’n oppervlakarea van 0,35 m2 word horisontaal neergesit

binne-in die veld. Wat is die magnetiese vloed deur die karton?

b) Die een kant word dan gelig sodat ’n skuinsvlak van 17◦ met die positiewe

x-rigting vorm. Wat is die magnetiese vloed deur die karton? Wat sal die

geïnduseerde emk wees indien die veld nul is na 3 s? Hoekom?

4. ’n Uniforme magneetveld van 5 T bestaan in die vertikale rigting. Wat is die

magneetvloed deur die horisontale oppervlakarea 0,68 m 2 ? Wat is die vloed

indien die magneetveld verander om in die positiewe x-rigting te wees?

5. ’n Uniforme magneetveld van 5 T bestaan in die vertikale rigting. Wat is die

magnetiese vloed deur die horisontale radius 0,68 m?

Hoofstuk 10. Elektromagnetisme

373

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!