03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

solenoïedspoel

met N draaie en

deursnee area, A

A

S N

5. Oorweeg ’n sirkelvormige lus met 5 draaie wat ’n radius van 1,73 m het. Die

spoel is blootgestel aan ’n magneetveld wat uniformig verander van 2,18 T na

12,7 T in ’n 3 minute interval. Die as van die solenoïed maak ’n hoek van 27 ◦

met die magneetveld. Vind die geïnduseerde emk.

6. Oorweeg ’n solenoïedspoel met 11 draaie, wat ’n radius van 13,8 × 10 -2 m het.

Die solenoïed het ’n varieërbare magneetveld wat uniform verander van 5,34 T

na 2,7 T in ’n tydsinterval van 12 s. Die as van die solenoïed maak ’n hoek van

13 ◦ met die magneetveld.

a) Vind die geïnduseerde emk.

b) Indien die hoek verander na 67,4 ◦ , wat sal die radius moet wees sodat die

emk dieselfde bly?

7. Oorweeg ’n solenoïed met 5 draaie en ’n radius van 11 × 10 -2 m. Die as van die

solenoïed maak ’n hoek van 23 ◦ met die magneetveld.

a) Vind die verandering in vloed indien die emk 12 V is oor ’n tydperk van

12 s.

b) Indien die hoek verander na 45 ◦ , wat moet die tydsinterval dan wees sodat

die geïnduseerde emk dieselfde bly?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 279T 2. 279V 3. 279W 4. 279X 5. 279Y 6. 279Z

7. 27B2

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

372 10.3. Faraday se wet vir elektromagnetiese induksie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!