03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Toepassings in die alledagse lewe

Die volgende toestelle gebruik Faraday se wet om te werk

• induksie stowe

• bandspelers

• metaalverklikkers

• transformators

Projek: Toepassings van Faraday se wet

Kies een van die volgende toestelle en doen navorsing aanlyn of in die biblioteek oor

hoe hierdie toestel werk. Jy moet na Faraday se wet verwys in jou verduideliking.

• induksie stowe

• bandspelers

• metaalverklikkers

• transformators

Oefening 10 – 2: Faraday se wet

1. Gee Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde asook die wiskundige

verhouding.

2. Verduidelik wat gebeur wanneer ’n staafmagneet in ’n solenoïed gestoot word

of uitgetrek word indien die solenoïed aan ’n ammeter gekonnekteer is. Teken

prente om jou verduideliking te ondersteun.

3. Verduidelik hoekom die magnetiese vloed nul kan wees wanneer die magneetveld

nie zero is nie.

4. Gebruik die regterhandreël om die rigting van die geïnduseerde stroom in die

solenoïed hieronder te bepaal.

Hoofstuk 10. Elektromagnetisme

371

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!