03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPLOSSING

Stap 1: Identifiseer wat verwag word

Ons moet Faraday se wet gebruik om geïnduseerde emk te bereken.

Stap 2: Skryf Faraday se wet neer

E = −N ∆φ

∆t

Ons weet dat die magneetveld ’n hoek met die normaal vorm. Dit beteken dat ons

die hoek wat dit met die normaal vorm en φ = BAcos(θ) moet verduidelik. Die

aanvangsgrootte van die magneetveld, Bi, word as die finale grootte van die veld

gegee, Bf . Ons wil die grootte van die emk bepaal en kan daarom die minusteken

ignoreer.

Die oppervlakte, A, sal πr 2 wees.

Stap 3: Los die probleem op.

B

E = N ∆φ

∆t

= N φf − φi

∆t

= N Bf A cos(θ) − BiA cos(θ)

∆t

= N A cos(θ)(Bf − Bi)

∆t

= (4) (π(0,03)2 cos(35))(3,4 − 0,4)

27

= 1,03 × 10 -3 V

Die geïnduseerde stroom is anti-kloksgewys as dit vanaf die rigting van die vergrotende

magneetveld beskou word.

Sien simulasie: 279S op www.everythingscience.co.za

370 10.3. Faraday se wet vir elektromagnetiese induksie

θ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!