03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

E = −N ∆φ

∆t

Ons weet dat die magneetveld ’n regte hoek met die oppervlak vorm en so in lyn is met

die normaal. Dit beteken dat ons nie bekommerd hoef te wees oor die hoek wat die

veld met die normaal en φ = BA vorm nie. Die aanvangsgrootte van die magneetveld

Bi word gegee as die finale grootte van die veld, Bf . Ons wil bepaal hoe groot die

emk is en kan daarom die minusteken ignoreer.

Die oppervlak A, is die oppervlak van die vierkantige winding.

Stap 3: Los die probleem op

E = N ∆φ

∆t

= N φf − φi

∆t

= N Bf A − BiA

∆t

= N A(Bf − Bi)

∆t

= (5) (0,50)2 (1 − 0,50)

10

= (5) (0,50)2 (1 − 0,50)

10

= 0,0625 V

Die geïnduseerde stroom is anti-kloksgewys as dit vanaf die rigting van die vergrotende

magneetveld beskou word.

Uitgewerkte voorbeeld 2: Faraday se wet

VRAAG

Oorweeg ’n solenoïed wat 9 draaie het met ’n onbekende radius, r. Die solenoïd word

aan ’n magneetveld van 0,12 T blootgestel. Die as van die solenoïed is parallel aan die

magneetveld. Wanneer die veld uniform omgeskakel word na 12 T oor ’n tydperk van

2 minute, word ’n emk met ’n grootte van −0,3 V geïnduseer. Bepaal die radius van

die solenoïed.

OPLOSSING

368 10.3. Faraday se wet vir elektromagnetiese induksie

B

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!