03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10.3 Faraday se wet vir elektromagnetiese induksie ESE5Y

Stroom geïnduseer deur ’n veranderende magneetveld ESE5Z

Alhoewel Oersted se verrassende ontdekking van elektromagnetisme die weg gebaan

het vir meer praktiese toepassings van elektrisiteit, was dit Michael Faraday wat die

sleutel tot die praktiese opwekking van elektrisiteit elektromagnetiese induksie verskaf

het.

Faraday het ontdek dat wanneer hy ’n staafmagneet naby ’n draad beweeg, ’n spanning

(potensiaalverskil) oor die drood ontstaan. As die magneet stilgehou word word geen

spanning opgewek nie, die spanning bestaan slegs terwyl die magneet beweeg. Ons

noem hierdie spanning die geïndusserde emk (elektromagnetiese krag) (E).

’n Stroombaanlus wat aan ’n sensitiewe ammeter gekoppel is sal ’n stroom registreer

as dit opgestel word soos in die diagram en die magneet op en af beweeg word.

Magnetiese vloed

A

Voordat ons aanbeweeg na die definisie van Faraday se wet vir magnetiese induksie

en voorbeelde, kyk ons eers na magnetiese vloed. ’n Lus met oppervlak A in die

teenwoordigheid van ’n uniforme magneetveld, B, word die magnetiese vloed (φ)

gedefinieer as:

φ = BAcos θ

Hoofstuk 10. Elektromagnetisme

361

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!