03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

moontlik dat die voëlbevolkings nie van ’n hoë sterftesyfer mag herstel nie. Ons het

al onderdeur kragdrade in die Overberg en die Karoo geloop en gery en al die dooie

voëls getel. Die data wys dat duisende van hierdie voëls elke jaar doodgaan as gevolg

van botsings; Ludwig se poue is nou ’n bedreigde spesie as gevolg van die hoë vlak

van onnatuurlike sterftes. Ons kyk ook na maniere om die probleem te verminder en

werk al vir ’n tyd lank saam met Eskom om alternatiewe toestelle om lyne mee te merk,

te toets. Wanneer merkers aan die kragdrade gehang word sou die voëls die drade dalk

van verder weg kon sien, wat hulle genoeg tyd sal gee om ’n botsing te vermy.”

Invloed van velde:

Die feit dat ’n veld om ’n kragdraad vorm beteken dat hulle moontlik oor ’n groot

afstand ’n invloed kan hê. Dit word al ’n tyd lank bestudeer en is steeds ’n onderwerp

vir hewige debat. Toe hierdie stuk geskryf is, het die Wêreldgesondheidsorganisasie

riglyne neergelê vir menslike blootstelling aan elektriese- en magneetvelde wat aangedui

het dat daar geen duidelike verband tussen blootstelling van die publiek aan

elektriese- en magneetvelde van kragdrade en gesondheidsprobleme is nie, omdat

hulle almal uiterse lae frekwensies velde is.

Die geraas wat kragdrade maak kan ook inmeng met radiokommunikasie en uitsendings.

Die kragdrade of geassosieerde hardeware genereer ongewenste radioseine wat

die gewenste radioseine oorheers of daarmee kompeteer. Die geraas van die kragdrade

kan ’n invloed hê op die kwaliteit van radio- en televisie-ontvangs. Ontwrigting

van radiokommunikasie, soos amateurradio, kan ook plaasvind. Verlies aan kritiese

kommunikase van polisie, brandweer, militêre en soortgelyke gebruikers van die radiospektrum

kan meer ernstige gevolge hê.

Groepbespreking:

• Bespreek die inligting hierbo.

• Bespreek ander maniere waarop kragdrade die omgewing beïnvloed.

Oefening 10 – 1: Magneetvelde

1. Gee bewyse vir die bestaan van ’n magneetveld naby ’n stroomdraende draad.

2. Beskryf hoe jy jou regterhand sal gebruik om te bepaal in watter rigting ’n magneetveld

om ’n stroomdraende geleier beweeg.

3. Gebruik die regterhandreël om die rigting van die magneetveld in die volgende

situasies te bepaal:

Hoofstuk 10. Elektromagnetisme

FEIT

Wanneer weerlig ’n skip

of vliegtuig tref kan dit

skade aanrig of die

magnetiese kompas

affekteer. Daar is

voorvalle opgeteken van

weerligslae wat die

polariteit van kompasse

so verander het dat die

naald na suid in plaas van

noord wys.

359

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!