03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Draai die draad om ’n ysterspyker en koppel die klos aan die battery. Let op na

wat met die afwyking van die kompasnaald gebeur.

Gevolgtrekkings:

1. Beïnvloed die aantal windings die sterkte van die magneetveld?

2. Versterk of verswak die ysterspyker die magneetveld?

Gevallestudie: Oorhoofse kraglyne en die omgewing

Fisiese impak:

Kraglyne is ’n algemene verskynsyl

oral in ons land. Hierdie lyne bring

elektrisiteit van die kragstasies na ons

huise en kantore. Maar hierdie kraglyne

kan ’n negatiewe invloed op die

omgewing hê. Een gevaar wat dit inhou

is dat voëls daarin kan vasvlieg.

Natuurbewaarder Jessica Shaw het die

laaste aantal jare bedreiging bestudeer.

Trouens in die Karoo, hou kraglyne die

primêre bedreiging in vir Suid-Afrika

se nasionale voël, die bloukraanvoël.

“Ons is baie gelukkig in Suid-

Afrika om ’n groot verskeidenheid

voëlspesies te hê watgrootvoëls soos

kraanvoëls, ooievaars en wildepoue

insluit. Ongelukkig is daar baie

kraglyne wat op twee maniere ’n

invloed op die voëls kan hê. Hulle kan

doodgeskok word as hulle op sekere

kragmaste sit, hulle kan ook doodgaan

as hulle in die drade vasvlieg of as

hulle val nadat hulle in die drade

vasgevlieg het.

Hierdie ongelukke gebeur omdat groot voëls soms te swaar is om die kragdrade te

vermy as hulle dit eers op die laaste oomblik sien. Nog redes waarom voëls in die

drade mag vasvlieg is slegte weer, wanneer hulle in swerms vlieg of die gebrek aan

ervaring van jonger voëls.

Oor die laaste paar jaar het ons die ernstige invloed wat botsings met kragdrade op

bloukraanvoëls en Ludwig se wildepoue het, bestudeer. Hierdie is twee van ons endemiese

spesies, wat beteken dat hulle slegs in Suidelike Afrika gevind word. Hulle

is altwee baie groot voëls wat ’n lank lewe en het en stadig voortplant. Dit is daarom

358 10.2. Magneetveld wat met ’n stroom geassosieer word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!