03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 3: Teken Ry

Die lengte van Ry is 4 so die pyl wat

ons moet teken moet 4 cm lank wees.

Die pyl moet wys in die positiewe yrigting.

Dit is belangrik om op te let dat

ons die kop-tot-stert metode gebruik en

daarom moet die vektor begin by die

eindpunt (kop) van Rx.

5

4

3

2

1

0

y

Rx

Ry

0 1 2 3 4 5

Stap 5: Meet die resulterende vektor, R

x

Stap 4: Teken die resulterende vektor,

R

Die resulterende vektor is die vektor

wat die stert van die eerste vektor wat

ons geteken het, met die kop van die

laaste vektor wat ons geteken het verbind.

Dit beteken ons moet ’n vektor

teken van die stert van Rx na die kop

van Ry.

5

4

3

2

1

0

y

θ

R

Rx

Ry

0 1 2 3 4 5

Ons is besig om die probleem grafies op te los en daarom moet ons die grootte van die

vektor meet om ons antwoord vanaf die diagram om te skakel na die werklike resultaat.

In die laaste diagram is die resulterende vektor, R, 5 cm lank en daarom is die grootte

van die vektor 5 N.

Ons moet die rigting van die resulterende vektor, θ, op die diagram meet met ’n gradeboog.

Die hoek wat die vektor maak met die x-as is 53 ◦ .

Stap 6: Gee die finale antwoord

R is 5 N teen 53 ◦ vanaf die positiewe x-rigting.

In die geval waar jy die resulterende vektor van meer as twee vektore moet vind, pas

die stert-tot-kop metode toe op al die vektore wat parallel is met een as en dan al die

vektore wat parallel is met die ander as. Byvoorbeeld, jy moet eers Ry bereken vanaf

die vektore parallel aan die y-as en dan Rx vanaf al die vektore parallel aan die x-as.

Dan pas jy dieselfde metode toe wat in die vorige voorbeeld gebruik is om die finale

resulterende vektor te vind.

Uitgewerkte voorbeeld 6: Kry die grootte van die resultant in twee dimensies grafies

VRAAG

24 1.2. Resultante van loodregte vektore

x

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!