03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Daar is ’n eenvoudige metode om die verhouding tussen die rigting waarin die stroom

in ’n geleier vloei en die rigting van die magneetveld om dieselfde geleier te vind.

Die metode word die regterhandreël genoem. Die regterhandreël stel eenvoudig

dat die magneetveldlyne wat veroorsaak word deur ’n stroomdraende draad in dieselfde

rigting as die gekrulde vingers van ’n persoon se regterhand (in die “duimgooi”posisie)

georiënteer sal wees as die duim wys in die rigting waarin die stroom vloei.

BELANGRIK!

Jou regter- en linkerhand is elk uniek op so ’n manier dat jy nie die een kan roteer

om in dieselfde posisie as die ander te wees nie. Die regterhand-deel van die reël is

noodsaaklik. Jy sal altyd die verkeerde antwoord kry as jy die verkeerde hand gebruik.

Aktiwiteit: Die regterhandreël

Gebruik die regterhandreël om die magneetveldrigtings te teken vir die volgende geleiers

wat strome dra in die rigtings wat deur die pyle aangedui word. Die eerste

probleem is reeds vir jou opgelos.

1.

⊙ ⊙ ⊙ 2. 3. 4.

5. 6. 7. 8.

9. 10. 11. 12.

Aktiwiteit: Magnetiese veld om ’n stroomdraende geleier

Apparaat:

Hoofstuk 10. Elektromagnetisme

353

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!