03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Magneetveld om ’n reguit draad ESE5T

Die rigting van die magneetveld om die stroomdraende geleier word in Figuur 10.1

gewys.

(a) (b)

Figuur 10.1: Magneetveld om ’n geleier as jy na die geleier van een kant of kyk. (a) Stroom

vloei uit die bladsy uit en die magneetveld is anti-kloksgewys. (b) Stroom vloei in die bladsy

in en die magneetveld is kloksgewys.

stroom vloei

stroom vloei

Figuur 10.2: Magneetvelde om ’n geleier wanneer van bo na die geleier gekyk word. (a)

Stroom vloei kloksgewys. (b) Stroom vloei anti-kloksgewys.

Aktiwiteit: Rigting van ’n magneetveld

Deur die rigtings wat in Figuur 10.1 en Figuur 10.2 gegee word te gebruik, probeer

om ’n reël te vind wat jou maklik sal wys wat die rigting van die magneetveld is.

Wenk: Gebruik jou vingers. Hou die draad in jou hande en probeer om ’n verwantskap

te vind tussen die rigting waarin jou duim wys en die rigting waarin jou ander

vingers krul.

Die magnetieseveld

rondom ’n stroomdraende

geleier.

352 10.2. Magneetveld wat met ’n stroom geassosieer word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!