everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

[SC 2003/11] 7. a) Skryf ’n stelling van Coulomb se wet. b) Bereken die grootte van die krag wat deur ’n +2 nC puntlading uitgeoefen word op ’n ander puntlading van −3 nC, wat 60 mm van mekaar af is. c) Skets die elektriese veld tussen twee puntladings van +2 nC en −3 nC, onderskeidelik, wat 60 mm van mekaar af is. [IEB 2003/11 HG1 - Kragvelde] 8. Die elektriese veldsterkte ’n afstand x vanaf ’n puntlading is E. Wat is die grootte van die elektriese veldsterkte ’n afstand 2x vanaf die puntlading? a) 1 4 E b) 1 2 E c) 2E d) 4E [SC 2002/03 HG1] Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 2798 2. 2799 3. 279B 4a. 279C 4b. 279D 5. 279F 6. 279G 7. 279H 8. 279J www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Hoofstuk 9. Elektrostatika 347

[SC 2003/11]

7. a) Skryf ’n stelling van Coulomb se wet.

b) Bereken die grootte van die krag wat deur ’n +2 nC puntlading uitgeoefen

word op ’n ander puntlading van −3 nC, wat 60 mm van mekaar af is.

c) Skets die elektriese veld tussen twee puntladings van +2 nC en −3 nC,

onderskeidelik, wat 60 mm van mekaar af is.

[IEB 2003/11 HG1 - Kragvelde]

8. Die elektriese veldsterkte ’n afstand x vanaf ’n puntlading is E. Wat is die grootte

van die elektriese veldsterkte ’n afstand 2x vanaf die puntlading?

a) 1

4 E

b) 1

2 E

c) 2E

d) 4E

[SC 2002/03 HG1]

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 2798 2. 2799 3. 279B 4a. 279C 4b. 279D 5. 279F

6. 279G 7. 279H 8. 279J

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Hoofstuk 9. Elektrostatika

347

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!