03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

c) Wat is die nuwe elektrostatiese krag tussen die sfere by hierdie afstand?

3. Die elektrostatiese krag tussen twee gelaaide sfere van +3 nC en +4 nC, onderskeidelik,

is 0,4 N. Wat is die afstand tussen die sfere?

4. Teken die elektriese veldpatroon tussen hulle.

a) twee gelyke, positiewe puntladings.

b) twee gelyke, negatiewe puntladings.

5. Twee klein, identiese metaalsfere op geïsoleerde staanders het ladings van −q en

+3q, onderskeidelik. Wanneer die middelpunte van die sfere ’n afstand d van

mekaar af is oefen die een ’n elektrostatiese krag met grootte F op die ander uit.

−q +3q

d

Die twee sfere word aanmekaar geraak en word dan weer dieselfde afstand d

van mekaar af geneem. Wat sal nou die grootte van die elektrostatiese krag wees

wat die een sfeer op die ander uitoefen?

a) 1

4 F

b) 1

3 F

c) 1

2 F

d) 3F

[SC 2003/11]

6. Drie puntladings met groottes +1 C, +1 C en −1 C, onderskeidelik, word op

drie hoeke van ’n gelyksydige driehoek geplaas, soos hier gewys.

+1 µC +1 µC

-1 µC

Watter vektor is die beste verteenwoordiging van die rigting van die resultante

krag wat op die −1 C lading uitgeoefen word as gevolg van die kragte wat uitgeoefen

word deur die ander twee ladings?

346 9.4. Opsomming

(a) (b) (c) (d)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!