03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

9.4 Opsomming ESE5Q

Sien aanbieding: 2797 op www.everythingscience.co.za

• Voorwerpe kan positief- of negatiefgelaai wees of neutraal wees.

• Coulomb se wet beskryf die elektrostatiese krag tussen twee puntladings en kan

as volg gestel word: Die grootte van die elektrostatiese krag tussen twee puntladings

is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en

omgekeerd eweredig aan die vierkant van die afstand tussen hulle.

F = kQ1Q2

r2 • ’n Elektriese veld is die gebied in die ruimte waarin ’n elektriese lading ’n krag

sal ondervind. Die rigting van die krag by ’n punt in die ruimte is die rigting

waarin ’n positiewe toetslading sal beweeg as dit op daardie punt geplaas word.

• Ons kan die elektriese veld voorstel deur elektriese veldlyne te gebruik. Volgens

konvensie wys elektriese veldlyne weg van positiewe ladings (gelyksoortige

ladings stoot mekaar af) en na negatiewe ladings (ongelyksoortige ladings trek

mekaar aan).

• Die grootte van die elektriese veld, E by ’n punt kan gekwantifiseer word as die

krag per eenheid van lading. Ons kan dit skryf as E = F

q , waar F die Coulombkrag

is wat ’n lading op ’n toetslading, q, uitoefen. Die eenhede van elektriese

veld is newtons per coulomb: N·C−1 • Die elektriese veld as gevolg van ’n puntlading Q is gedefinieer as die krag per

eenheid lading:

E = F

q

= kQ

r 2

• Die elektrostatiese krag is aantrekkend vir soortgelyke ladings en afstotend vir

teenoorgestelde ladings.

Oefening 9 – 3:

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Afstand (r) meter m

Elektriese veld (E) newtons per coulomb N·C −1

Krag (F ) newtons N

Lading (q) coulomb C

1. Twee ladings van +3 nC en −5 nC is 40 cm weg van mekaar. Wat is die elektrostatiese

krag tussen die twee ladings?

2. Twee geïsoleerde metaalsfere met ladings van +6 nC en −10 nC is 20 mm weg

van mekaar.

a) Wat is die elektrostatiese krag tussen die sfere?

b) Die twee sfere word bymekaar gebring tot hulle raak en dan 60 mm van

mekaar verwyder. Wat is die nuwe ladings van die sfere?

Hoofstuk 9. Elektrostatika

345

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!