03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

E2 = k Q2

r 2

= (9,0 × 10 9 ) (6 × 10-9 )

(5 × 10 -2 ) 2

= (9,0 × 10 9 ) (6 × 10-9 )

(25 × 10 -4 )

= 2,158 × 10 4 N·C −1

Die grootte van die elektriese veld van Q3 by A, wat ons E3 sal noem, is:

E3 = k Q3

r 2

Stap 5: Vektorsom van elektriese velde

= (9,0 × 10 9 ) (3 × 10-9 )

(3 × 10 -2 ) 2

= (9,0 × 10 9 ) (3 × 10-9 )

(9 × 10 -4 )

= 2,997 × 10 4 N·C −1

Ons sal presies dieselfde prosedure as voorheen gebruik. Bepaal die vektore op ’n

Cartetiese vlak, ontbind hulle in komponente in die x- en y-rigtings en vind die som

van die komponente in elke rigting om die komponente van die resultant te kry.

Ons kies die positiewe rigting as regs (die positiewe x-rigting) en opwaarts (die positiewe

y-rigting). Ons ken die elektriese veld groottes, maar ons moet die ladings

gebruik om die rigting te bepaal. Dan kan ons die diagram gebruik om die rigtings te

bepaal.

Die krag tussen ’n positiewe toetslading en Q2 is afstotend (soortgelyke ladings). Dit

bedoel dat die elektriese veld na links is, of in die negatiewe x-rigting.

Die krag tussen ’n positiewe toetslading en Q3 is aantrekkend (ongelyksoortige ladings)

en die elektriese veld sal in die positiewe y-rigting wees.

Ons kan die diagram oorteken om die velde te illustreer en so seker te maak dat ons

die situasie kan visualiseer:

E2

Stap 6: Resultante krag

A

E3

Q3 = -3 nC

Q2 = +6 nC

Hoofstuk 9. Elektrostatika

343

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!