03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons moet die twee elektriese velde bymekaar tel omdat beide in dieselfde rigting

is. Die veld is weg vanaf Q1 en na Q2. Dus, E totaal = 6,74 × 10 2 + 3,99 × 10 2 =

1,08 × 10 2 N·C −1

Uitgewerkte voorbeeld 7: Twee-dimensionele elektriese velde

VRAAG

Twee puntladings vorm ’n reghoekige driehoek met die punt A by die oorsprong.

Hulle ladings is Q2 =6× 10 -9 C =6nC en Q3 = −3 × 10 -9 C = −3 nC. Die afstand

tussen A en Q2 is 5 × 10 -2 m, en die afstand tussen A en Q3 is 3 × 10 -2 m. Wat is die

netto elektriese veld gemeet by A vanaf die twee ladings as hulle gerangskik is soos

getoon?

OPLOSSING

A

Q3 = -3 nC

0,03 m

Stap 1: Bepaal wat benodig word

0,05 m

Q2 = +6 nC

Daar word van ons vereis om die netto elektriese veld by A te bereken. Hierdie veld

is die som van die twee elektriese velde - die veld van Q2 by A en vanaf Q3 by A.

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

• Ons moet die twee velde by A bereken deur gebruik te maak van E = k Q

r 2 vir

die grootte en die bepaling van die rigting vanuit die tekens van die ladings.

• Ons moet die twee velde bymekaar tel deur gebruik te maak van ons reëls vir

die bymekaar tel van vektorhoeveelhede, omdat die elektriese veld ’n vektor is.

Stap 3: Bepaal wat word gegee

Al die ladings en afstande is vir ons gegee.

Stap 4: Bereken die groottes van die velde.

Die grootte van die elektriese veld van Q2 by A, wat ons E2 sal noem, is:

342 9.3. Elektriese veld

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!