03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aangesien die krag F ’n vektor is en q ’n skalaar is, is die elektriese veld E ook ’n

vektor; dit het ’n grootte en ’n rigting by enige punt.

Gegewe die definisie van ’n elektriese veld hierbo en deur die uitdrukking van Coulomb

se wet te vervang in F

E = F

q

= kQq

r 2 q

E = kQ

r 2

kan ons sien dat die elektriese veld E slegs afhanklik is van die lading Q en nie die

grootte van die toetslading nie.

As die elektriese veld bekend is word die elektrostatiese krag op enige lading q wat

in die veld geplaas word, eenvoudig verkry deur herrangskikking van die definisievergelyking:

F = qE.

Sien video: 2793 op www.everythingscience.co.za

Sien simulasie: 2794 op www.everythingscience.co.za

Uitgewerkte voorbeeld 5: Elektriese veld

VRAAG

Bereken die sterkte van die elektriese veld 30 cm van ’n 5 nC lading.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal wat benodig word

+5 nC

30 cm

Ons het nodig om die elektriese veld te bereken op ’n afstand vanaf ’n gegewe lading.

Stap 2: Bepaal wat gegee word

Ons is die grootte van die lading en die afstand vanaf die lading gegee.

Stap 3: Bepaal hoe om die probleem te benader

Ons maak gebruik van die vergelyking: E = k Q

r 2 .

Stap 4: Los die probleem op

340 9.3. Elektriese veld

x

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!