03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ladings van verskillende groottes

Wanneer hul groottes nie gelyk is nie sal die groter lading die rigting van die veldlyne

meer beïnvloed as wanneer hulle gelyk was. Hier is byvoorbeeld ’n konfigurasie waar

die positiewe lading baie groter as die negatiewe lading is. Jy kan sien dat die veldlyne

meer soortgelyk lyk aan dié van ’n geïsoleerde lading by groter afstande as in die vorige

voorbeeld. Dit is omdat die groter lading ’n sterker veld laat ontstaan en dus ’n groter

relatiewe bydrae maak tot die krag op ’n toetslading as wat die kleiner lading maak.

-Q

+10Q

Elektriese veldsterkte ESE5P

In die vorige afdelings het ons bestudeer hoe ons die elektriese velde rondom ’n lading

of kombinasie van ladings kan voorstel deur middel van elektriese veldlyne. In hierdie

voorstelling sien ons dat die elektriese veldsterkte voorgestel word deur hoe naby die

veldlyne aan mekaar is. Benewens die tekeninge van die elektriese veld, wil ons ook

daartoe in staat wees om te kwantifiseer (’n getal te kry) hoe sterk ’n elektriese veld is

en wat sy rigting by enige punt in die ruimte is.

’n Klein toetslading q geplaas naby ’n lading Q sal ’n krag ondervind as gevolg van die

elektriese veld rondom Q. Die grootte van die krag word deur Coulomb se wet beskryf

en hang af van die grootte van die lading Q en die afstand van die toetslading vanaf Q.

Hoe nader die toetslading q aan die lading Q is, hoe groter is die krag wat die lading

sal ondervind. Verder, by punte nader aan die lading Q sal sy elektriese veld sterker

wees. Ons definieer die elektriese veld by ’n punt as die krag per eenheid lading.

DEFINISIE: Elektriese veld

Die grootte van die elektriese veld, E, by ’n punt kan gekwantifiseer word as die krag

per eenheid van lading. Ons kan dit skryf as:

E = F

q

waar F die Coulomb-krag is wat ’n lading op ’n toetslading, q, uitoefen.

Die eenhede vir elektriese veldsterkte is newton per coulomb: N·C−1 .

Hoofstuk 9. Elektrostatika

339

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!