03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ladings te plaas. Ons kan die kragte wat op die toetslading uitgeoefen word as gevolg

van Q1 en Q2 teken en die resulterende krag bepaal.

+Q1

F2

F1

+Q2

Die krag F1 (in oranje) op die toetslading (rooi kol) as gevolg van die lading Q1 is gelyk

in grootte maar teenoorgesteld in rigting aan F2 (in blou), wat die krag is wat op die

toetslading uitgeoefen word as gevolg van Q2. Dus kanselleer hulle mekaar uit en is

daar geen resulterende krag nie. Dit beteken dat die elektriese veld direk tussen die

ladings in die middel uitkanselleer. ’n Toetslading wat by hierdie punt geplaas word

sal nie ’n krag ondervind nie.

Kom ons beskou nou ’n posiiewe toetslading wat naby aan Q1 en bo die denkbeeldige

lyn wat die middel van die twee ladings verbind, geplaas word. Weereens kan ons die

kragte wat op die toetslading uitgeoefen word as gevolg van Q1 en Q2 teken en hulle

bymekaartel om die resulterende krag (in rooi) te bepaal. Dit vertel ons wat die rigting

van die elektriese veld op elke punt is. Die elektriese veld (swart lyn) is tangensiaal op

die resulterende kragte.

+Q1

F2

F1

F2

F1

+Q2

As ons ’n toetslading in dieselfde relatiewe posisies maar onder die denkbeeldige lyn

wat die midddelpunt van die twee ladings verbind, plaas, kan ons in die diagram

hieronder sien dat die resulterende kragte refleksies van die kragte daarbo is. Dus is

die elektriese veld slegs ’n refleksie van die veldlyn daarbo.

+Q1

F2

F2

F1

F1

F2

F2

F1

F1

+Q2

Aangesien Q2 dieselfde lading het as Q1 sal die kragte by dieselfde relatiewe punte

naby aan Q2 dieselfde groottes, maar in teenoorgestelde rigtings, hê. Met ander

woorde, hulle is ook refleksies. Ons kan dus maklik die volgende twee veldlyne as

volg teken:

Hoofstuk 9. Elektrostatika

337

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!