03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Elektriese veld as gevolg

van ’n positiewe lading

+Q

Elektriese veld as gevolg

van ’n negatiewe lading

Ons volg die volgende konvensies wanneer ons elektriese veldlyne teken:

• Pyle op die veldlyne dui die rigting van die veld aan, m.a.w. die rigting waarin

die positiewe lading sal beweeg as dit in die veld geplaas word.

• Elektriese veldlyne wys weg vanaf positiewe ladings (soortgelyke ladings stoot

mekaar af), en na negatiewe ladings (ongelyksoortige ladings trek mekaar aan).

• Veldlyne word nader aan mekaar geteken waar die veld sterker is.

• Veldlyne raak nie aan mekaar of kruis mekaar nie.

• Veldlyne word loodreg tot die lading of gelaaide oppervlak geteken.

• Hoe groter die grootte van die lading, hoe sterker is die elektriese veld. Ons

stel dit voor deur meer veldlyne om die groter ladig te teken as om ladings met

kleiner groottes.

1 nC 10 nC

’n Paar punte om te onthou in verband met elektriese velde:

• Daar is ’n elektriese veld by elke punt in die ruimte rondom ’n lading.

• Veldlyne is bloot ’n voorstelling – hulle is nie werklik nie. Wanneer ons hulle

teken, kies ons net gerieflike plekke om die veld in die ruimte aan te dui.

• Veldlyne bestaan in drie dimensies, nie slegs in twee dimensies soos ons hulle

geteken het nie.

• Die aantal lyne wat deur die oppervlak gaan is proporsioneel aan die lading

binne-in die oppervlak.

334 9.3. Elektriese veld

-Q

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!