03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Coulomb se wet

VRAAG

Drie puntladings vorm ’n reghoekige driehoek. Hulle ladings is Q1 =4× 10 -9 C =

4 nC, Q2 =6× 10 -9 C =6nC en Q3 = −3 × 10 -9 C = −3 nC. Die afstand tussen Q1

en Q2 is 5 × 10 -2 m en die afstand tussen Q1 en Q3 is 3 × 10 -2 m. Wat is die netto

elektrostatiese krag van Q1 as gevolg van die ander twee ladings as hulle rangskik word

soos hieronder gewys.

OPLOSSING

Q3 = -3 nC

3 × 10 −2 m

Q1 = +4 nC

Stap 1: Bepaal wat benodig word

5 × 10 −2 m

Q2 = +6 nC

Ons moet die netto krag op Q1 bereken. Die krag is die som van twee elektrostatiese

kragte - die kragte van Q2 op Q1 en Q3 op Q1

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

• Ons moet Coulomb se wet gebruik om die elektrostatiese krag wat op Q1 uitgeoefen

word deur Q2 en die elektrostatiese krag wat op Q1 deur Q3 uitgeoefen

word te bereken.

• Ons moet dan die twee kragte optel deur ons reëls vir die optel van vektorhoeveelhede

te gebruik omdat krag ’n vektorhoeveelheid is.

Stap 3: Bepaal wat word gegee

Al die ladings en twee van die afstande word gegee.

Stap 4: Bereken die grootte van die kragte

Die grootte van die krag wat deur Q2 op Q1 uitgeoefen word, wat ons F2 sal noem, is:

F2 = k Q1Q2

r 2

= (9,0 × 10 9 ) (4 × 10-9 )(6 × 10-9 )

(5 × 10-2 ) 2

= (9,0 × 10 9 ) (4 × 10-9 )(6 × 10-9 )

(25 × 10-4 )

= 8,630 × 10 -5 N

328 9.2. Coulomb se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!