03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

−4

−3

F1

−2

4

3

2

1

−1

−1

−2

−3

−4

y

F2

F3

1 2 3 4

In die geval van 4 vektore vorm die figuur ’n vierhoek. Enige veelhoek wat bestaan

uit vektore wat kop-na-stert geteken is, sal ’n geslote vektor-diagram vorm, omdat ’n

veelhoek geen openinge het nie.

Gebruik Pythagoras se Stelling om die grootte te kry

As ons wil weet wat die resultant van

die drie blou vektore en die drie rooi

vektore in Figuur 1.2 is, kan ons dit bepaal

deur die resultant-vektore in die

x- en y-rigtings te gebruik.

Die swart pyl dui die resultant van

vektore Rx en Ry aan. Ons kan die

grootte van hierdie vektor bepaal deur

Pythagoras se stelling te gebruik, omdat

die drie vektore ’n reghoeke driehoek

vorm. Sou ons die vektore op

skaal teken, sal ons in staat wees om

die grootte van die resultant ook grafies

te meet.

5

4

3

2

1

0

F4

y

Ry

Rx

x

R

1 2 3 4 x

Ons het hier doe benadering om die resultan van baie vektore te kry gewys. Onthou

dus hierdie voorbeeld as ons ’n bietjie later daarby uitkom.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Kry die grootte van die resultant

VRAAG

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!