03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WENK

Ons kan Newton se derde

wet op lading toepas

omdat twee ladings

kragte van gelyke grootte

op mekaar in verskillende

rigtings toepas.

WENK

Kies ’n positiewe rigting.

Wanneer Coulomb se wet

in die vergelyking

ingelees word, kan jy ’n

positiewe rigting kies wat

dit dus onnodig maak om

enige tekens vir ladings in

te voeg. Jy kan eerder ’n

positiewe rigting kies.

Daardie kragte wat geneig

is om die lading in die

rigting te beweeg word

bymekaargetel terwyl die

kragte wat in die

teenoorgestelde rigting

werk, afgetrek word.

Die grootte van die gravitasiekrag tussen die elektrone is 5,54 × 10 -51 N. Onthou dat

gravitasiekrag altyd ’n aantrekkingskrag is.

Let op dat die gravitasiekrag tussen die elektrone baie kleiner is as die elektrostatiese

krag.

Uitgewerkte voorbeeld 3: Coulomb se wet

VRAAG

Drie puntladings is in ’n reguit lyn. Hulle ladings is Q1 = +2 × 10 -9 C, Q2 = +1 ×

10 -9 C en Q3 = −3 × 10 -9 C. Die afstand tussen Q1 en Q2 is 2 × 10 -2 m en die afstand

tussen Q2 en Q3 is 4 × 10 -2 m. Wat is die netto elektrostatiese krag op Q2 as gevolg

van die ander twee ladings?

OPLOSSING

+2 × 10 −9 C

Q1

Stap 1: Bepaal wat benodig word

+1 × 10 −9 C −3 × 10 −9 C

Q2

2 × 10 −2 m 4 × 10 −2 m

Ons moet die netto krag op Q2 bereken. Die krag is die som van die twee elektrostatiese

kragte - die krag tussen Q1 op Q2 en Q3 op Q2

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

• Ons moet die twee elektrostatiese kragte op Q2 bereken deur Coulomb se wet

te gebruik.

• Ons moet dan die twee kragte optel deur ons reëls vir vektorhoeveelhede optelling

te gebruik omdat krag ’n vektorhoeveelheid is.

Stap 3: Bepaal wat word gegee

Al die ladings en afstande word gegee.

Stap 4: Bereken die grootte van die kragte

Krag op Q2 as gevolg van Q1

326 9.2. Coulomb se wet

Q3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!