03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Alle waardes is in SI-eenhede.

Stap 5: Bereken die grootte van die krag

Deur Coulomb se wet te gebruik, het ons

F = kQ1Q2

r 2

= (9,0 × 109 )(3 × 10 −9 )(5 × 10 −9 )

(2) 2

= 3,37 × 10 -8 N

Dus is die grootte van die krag 3,37 × 10 -8 N. Aangesien die puntladings teenoorgestelde

tekens het is die krag aantrekkend.

Stap 6: Vryliggaamdiagram

Ons kan ’n vryliggaamdiagram teken om die kragte te wys. Elke lading ondervind ’n

krag met dieselfde grootte en die kragte is aantrekkend, dus het ons:

Q1 = +3 × 10 −9 C Q2 = −5 × 10 −9 C

F=3, 37 × 10 − 8 N F=3, 37 × 10 − 8 N

Hier volg nog ’n voorbeeld wat die verskil in grootte tussen die gravitasiekrag en die

elektrostatiese krag uitbeeld.

Uitgewerkte voorbeeld 2: Coulomb se wet

VRAAG

Bepaal die groottes van die elektrostatiese krag en die gravitasiekrag tussen twee elektrone

wat 10 -10 m van mekaar af is (m.a.w. die kragte wat binne die atoom ondervind

word) en sê of die kragte aantrekkend of afstotend is.

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal wat benodig word

Ons word versoek om die elektrostatiese- en gravitasiekragte tussen die twee elektrone

te bereken, waar die afstand tussen hulle gegee word.

Stap 2: Bepaal hoe om die probleem te benader

Ons kan

Fe = kQ1Q2

r 2

324 9.2. Coulomb se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!