03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

9 Elektrostatika

9.1 Inleiding ESE5H

In Graad 10 het jy geleer van die krag tussen ladings. In hierdie hoofstuk sal jy leer

presies hoe om hierdie krag te bereken en ook ’n basiese wet van elektrostatika leer.

Sleutel Wiskunde Konsepte

• Verhoudings en breuke — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

• Vergelykings — Wiskunde, Graad 10, Vergelykings en ongelykhede

• Eenhede en eenheid omskakeling — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

• Wetenskaplike notasie — Fisiese Wetenskappe, Graad 10, Wetenskapvaardighede

9.2 Coulomb se wet ESE5J

Soortgelyke ladings stoot mekaar af en teenoorgestelde ladings trek mekaar aan. As die

ladings stilstaande is, staan die krag tussen hulle bekend as ’n elektrostatiese krag. Die

elektrostatiese krag tussen die ladings vergroot as die grootte van die ladings vergroot

of die afstand tussen die ladings verklein.

Elektrostatiese krag is eerste deur Charles-Augustin de Coulomb rondom 1784 bestudeer.

Deur sy waarnemings het hy gewys dat die grootte van die elektrostatiese krag

tussen twee puntladings omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen

die ladings. Hy het ook ontdek dat die grootte van die krag direk eweredig is aan

die produk van die ladings. Dus:

F ∝ Q1Q2

r 2 ,

waar Q1 en Q2 die onderskeidelike groottes van die twee ladings en r die afstand

tussen hulle is. Die grootte van die elektrostatiese krag tussen twee puntladings word

gegee deur Coulomb se wet.

DEFINISIE: Coulomb se wet

Coulomb se wet stel dat die grootte van die elektrostatiese krag tussen twee puntladings

direk eweredig is aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd

eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hulle.

F = kQ1Q2

r2 ,

Die eweredigheidskonstante k word die elektrostatiese konstante genoem en het die

waarde 9,0 × 10 9 N·m 2 ·C −2 in vrye ruimte.

322 9.1. Inleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!