03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

a) Wat is die massa van die natriummetaal wat in die eerste reaksie gevorm

word?

b) Wat is die totale volume stikstofgas wat in beide reaksies gevorm is?

c) Hoeveel kaliumnitraat (in g) word benodig sodat al die natrium in die

tweede reaksie opgebruik word?

11. Chlorofluorokarbonate (CFC’s) is ’n klas van komponente wat ’n lang geskiedenis

van gebruik in yskaste het. CFC’s word stadigaan uitgefaseer, aangesien hul die

osoon in die osoonlaag verdun. Jabu het ’n monster van ’n CFC wat die volgende

persentasie samestelling het: 14,05% koolstof, 41,48% chloor en 44,46% fluoor.

Bepaal die molekulêre formule van hierdie CFC as die molêre massa

171 g·mol−1 is.

12. ’n Monster wat tindioksied (SnO2) bevat, moet getoets word om te sien hoeveel

tindioksied dit bevat. Die monster weeg 6,2 g. Swawelsuur (H2SO4) word

bygevoeg en tinsulfaat (Sn(SO4)2) vorm. Die vergelyking vir die reaksie is:

SnO2(s) + 2H2SO4(aq) → Sn(SO 4 ) 2 (s) + 2H2O (l)

As die massa van tinsulfaat gevorm 4,7 g is, wat is die persentasie suiwerheid

van die monster?

13. Singas (sintese-gas) is ’n mengsel van koolstofmonoksied en waterstof. Singas

kan vanaf metaan geproduseer word deur:

CH4(g)+H2O (g) → CO (g) + 3H2(g)

Neels wil ’n mengsel van singas maak wat drie keer die volume van waterstofgas

het.

a) As die volume metaan wat gebruik word 4 dm3 is, watter volume koolstofmonoksied

en waterstof sal geproduseer word?

b) Sal hierdie hoeveelheid metaan die regte mengsel produseer?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 2782 1b. 2783 1c. 2784 1d. 2785 2. 2786 3. 2787

4. 2788 5. 2789 6. 278B 7. 278C 8. 278D 9. 278F

10. 278G 11. 278H 12. 278J 13. 278K

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

320 8.4. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!