03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Vir enige aantal mol gas by STD kan ons Vg = 22,4ng gebruik om die volume te

bepaal.

• Die volume verhouding vir twee gasse in ’n reaksie word gegee as: VA = a

b VB.

waar VA die volume van gas A is, VB gas B is, a die stoïchiometriese koëffisiënt

van gas A en b die stoïchiometriese koëffisiënt van gas B is.

• Die konsentrasie van ’n oplossing kan bereken word deur die volgende te gebruik:

C = n

V

waar C die konsentrasie (in mol·dm 3 ) is, n die aantal mol opgeloste stof is en V

die volume van die oplossing (in dm 3 ).

• ’n Standaardoplossing is ’n oplossing waarvan die konsentrasie tot ’n hoë graad

van akkuraatheid bekend is. In berekeninge kan die standaardoplossing dus

gesien word as ’n oplossing waarin die konsentrasie ’n vasgestelde waarde het.

• ’n Titrasie is ’n tegniek wat gebruik word om die konsentrasie van ’n onbekende

oplossing te bepaal. Ons kan die onbekende konsentrasie bereken deur:

CAVA

a

= CBVB

b

• ’n Beperkende reagens is ’n reagens wat heeltemal opgebruik word in ’n chemiese

reaksie.

• ’n Oormatige reagens is die reagens wat nie volledig opgebruik word in ’n chemiese

reaksie nie.

• Persentasie opbrengs word bereken deur:

%opbrengs =

werklike opbrengs

× 100

teoretiese opbrengs

Waar die werklike opbrengs die hoeveelheid produk is wat geproduseer word

wanneer jy die reaksie uitvoer en die teoretiese opbrengs die hoeveelheid produk

is wat jy met stoïchiometriese metodes vir die reaksie bereken.

• Die empiriese formule is die eenvoudigste formule van ’n verbinding.

• Die molekulêre formule is die volledige formule van ’n verbinding.

• Persent suiwerheid word bereken deur:

%suiwerheid =

massa van verbinding

massa van monster

× 100

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Konsentrasie (C) mol per kubieke desimetre mol·dm −3

Massa (m) kilogram kg

Mol (n) mol mol

Volume (V ) kubieke meter m 3

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

317

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!