03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• F3 = 8,7 N in die negatiewe y-rigting

• F4 =3N in die negatiewe y-rigting

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26QM 2. 26QN 3. 26QP

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Geslote vektordiagramme

’n Geslote vektordiagram is ’n versameling

vektore op die Cartesiese vlak

geteken deur van die kop-na-stert metode

gebruik te maak, en dit het ’n resultant

met ’n grootte van nul. Dit beteken

dat as die eerste vektor by die

oorsprong begin, dan moet die laaste

getekende vektor by die oorsprong eindig.

Die vektore vorm ’n geslote veelhoek,

ongeag van hoeveel vektore geteken

word. Hier is ’n paar voorbeelde

van geslote verktordiagramme:

4

3

2

1

0

y

F1

F2

F3

0 1 2 3 4 x

In hierdie geval is daar 3 kragvektore. As die vektore kop-na-stert geteken word, en

die eerste krag by die oorsprong begin, dan eindig die laaste getekende krag by die

oorsprong. Die resultant sal ’n grootte van nul hê. Die resultant word geteken vanaf

die stert van die eerste vektor na die kop van die finale vektor. In die diagram hieronder

is daar 4 vektore wat ook ’n geslote vektordiagram vorm.

20 1.2. Resultante van loodregte vektore

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!