everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Stap 3: Bereken die volume suurstof Onthou dat ons vroeër in die hoofstuk gesê het dat een mol van enige gas ’n volume van 22,4 dm 3 beslaan by STD. V = (22,4)n = (22,4)(4,6875) = 105 dm 3 Lugsakke in motors gebruik ’n beheerde ontploffing om die sak op te blaas. As die motor ’n ander motor/voorwerp tref is daar verskeie sensors wat die lugsak aktiveer. ’n Chemiese reaksie vorm dan ’n groot volume gas wat die sak laat opblaas. Uitgewerkte voorbeeld 13: Beheerde ontploffing VRAAG Natriumasied word soms ook in lugsakke gebuik. As dit geaktiveer word vind die volgende reaksie plaas: 2NaN3(s) → 2Na(s) + 3N2(g) As ons 55 gram natriumasied gebruik, watter volume stikstofgas kan ons verwag om te vorm? OPLOSSING Stap 1: Bereken die aantal mol natriumasied Die aantal mol natriumasied gebruik is: Stap 2: Bereken die hoeveelheid stikstof n = m M = 55 65 = 0,85 mol Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering 315

Die mol verhouding van NaN3 tot N2 is 2:3. Die aantal mol N2 is dus: nN2 Stap 3: Bereken die volume stikstof Oefening 8 – 8: Gasse 2 stoïchiometriese koëffisiënt N2 = nNaN3 × stoïchiometriese koëffisiënt NaN3 3 molN2 = 0,85 molNaN3 × 2 mol NaN3 = 1,27 mol V = (22,4)n = (22,4)(1,27) = 28,4 dm 3 1. Watter volume suurstof word benodig om 5 g magnesium heeltemal te verbrand om magnesiumoksied te vorm? 2. Annelize maak ’n klein vulkaan vir haar wetenskapprojek. Sy meng koeksoda (grotendeels NaHCO3) en asyn (grotendeels CH3COOH) saam om die vulkaniese uitbarsting voor te bring. Die reaksie vir hierdie vergelyking is: NaHCO3(s) + CH3COOH (aq) → CH3COONa (aq) + H2O (l) + CO2(g) Watter volume koolstofdioksied word gevorm as Annelize 50 ml van 0,2 mol·dm 3 asynsuur gebruik? Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 277X 2. 277Y www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 8.4 Opsomming ESE5G Sien aanbieding: 277Z op www.everythingscience.co.za • Die volume van een mol gas by STD is 22,4 dm 3 . 316 8.4. Opsomming

Die mol verhouding van NaN3 tot N2 is 2:3. Die aantal mol N2 is dus:

nN2

Stap 3: Bereken die volume stikstof

Oefening 8 – 8: Gasse 2

stoïchiometriese koëffisiënt N2

= nNaN3 ×

stoïchiometriese koëffisiënt NaN3

3 molN2

= 0,85 molNaN3 ×

2 mol NaN3

= 1,27 mol

V = (22,4)n

= (22,4)(1,27)

= 28,4 dm 3

1. Watter volume suurstof word benodig om 5 g magnesium heeltemal te verbrand

om magnesiumoksied te vorm?

2. Annelize maak ’n klein vulkaan vir haar wetenskapprojek. Sy meng koeksoda

(grotendeels NaHCO3) en asyn (grotendeels CH3COOH) saam om die vulkaniese

uitbarsting voor te bring. Die reaksie vir hierdie vergelyking is:

NaHCO3(s) + CH3COOH (aq) → CH3COONa (aq) + H2O (l) + CO2(g)

Watter volume koolstofdioksied word gevorm as Annelize 50 ml van 0,2 mol·dm 3

asynsuur gebruik?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 277X 2. 277Y

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

8.4 Opsomming ESE5G

Sien aanbieding: 277Z op www.everythingscience.co.za

• Die volume van een mol gas by STD is 22,4 dm 3 .

316 8.4. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!