everything maths and science - C2B2A
everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A
Stap 3: Bereken die volume suurstof Onthou dat ons vroeër in die hoofstuk gesê het dat een mol van enige gas ’n volume van 22,4 dm 3 beslaan by STD. V = (22,4)n = (22,4)(4,6875) = 105 dm 3 Lugsakke in motors gebruik ’n beheerde ontploffing om die sak op te blaas. As die motor ’n ander motor/voorwerp tref is daar verskeie sensors wat die lugsak aktiveer. ’n Chemiese reaksie vorm dan ’n groot volume gas wat die sak laat opblaas. Uitgewerkte voorbeeld 13: Beheerde ontploffing VRAAG Natriumasied word soms ook in lugsakke gebuik. As dit geaktiveer word vind die volgende reaksie plaas: 2NaN3(s) → 2Na(s) + 3N2(g) As ons 55 gram natriumasied gebruik, watter volume stikstofgas kan ons verwag om te vorm? OPLOSSING Stap 1: Bereken die aantal mol natriumasied Die aantal mol natriumasied gebruik is: Stap 2: Bereken die hoeveelheid stikstof n = m M = 55 65 = 0,85 mol Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering 315
Die mol verhouding van NaN3 tot N2 is 2:3. Die aantal mol N2 is dus: nN2 Stap 3: Bereken die volume stikstof Oefening 8 – 8: Gasse 2 stoïchiometriese koëffisiënt N2 = nNaN3 × stoïchiometriese koëffisiënt NaN3 3 molN2 = 0,85 molNaN3 × 2 mol NaN3 = 1,27 mol V = (22,4)n = (22,4)(1,27) = 28,4 dm 3 1. Watter volume suurstof word benodig om 5 g magnesium heeltemal te verbrand om magnesiumoksied te vorm? 2. Annelize maak ’n klein vulkaan vir haar wetenskapprojek. Sy meng koeksoda (grotendeels NaHCO3) en asyn (grotendeels CH3COOH) saam om die vulkaniese uitbarsting voor te bring. Die reaksie vir hierdie vergelyking is: NaHCO3(s) + CH3COOH (aq) → CH3COONa (aq) + H2O (l) + CO2(g) Watter volume koolstofdioksied word gevorm as Annelize 50 ml van 0,2 mol·dm 3 asynsuur gebruik? Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 277X 2. 277Y www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 8.4 Opsomming ESE5G Sien aanbieding: 277Z op www.everythingscience.co.za • Die volume van een mol gas by STD is 22,4 dm 3 . 316 8.4. Opsomming
- Page 278 and 279: OPLOSSING Stap 1: Skryf al die inli
- Page 280 and 281: dat die temperatuur en volume van d
- Page 282 and 283: Volume 0 Temperatuur (K) Figuur 7.6
- Page 284 and 285: V1 = 122 mL V2 =? T1 = 20 ◦ C T2
- Page 286 and 287: Druk 0 Temperatuur (K) Figuur 7.7:
- Page 288 and 289: T1 = 32 ◦ C T2 = 15 ◦ C p1 = 68
- Page 290 and 291: Druk-temperatuur: p ∝ T (V = kons
- Page 292 and 293: Uitgewerkte voorbeeld 8: Algemene g
- Page 294 and 295: Oefening 7 - 5: Die algemene gasver
- Page 296 and 297: Stap 4: Vervang die gegewe waardes
- Page 298 and 299: Ons moet die volume omskakel na m 3
- Page 300 and 301: 3. ’n Gemiddelde paar menslike lo
- Page 302 and 303: • Avogadro se wet beskryf dat gel
- Page 304 and 305: 8. Twee gassilinders, A en B, het
- Page 306 and 307: HOOFSTUK 8 Kwantitatiewe aspekte va
- Page 308 and 309: pV = nRT (101 300)V = (1)(8,31)(273
- Page 310 and 311: Ons gebruik die bestaande vergelyki
- Page 312 and 313: Ons kan die hoeveelheid berekeninge
- Page 314 and 315: C1V1 n1 Oefening 8 - 2: Gasse en op
- Page 316 and 317: Aktiwiteit: Wat is ’n beperkende
- Page 318 and 319: Uit bostaande stap sien ons dat 20,
- Page 320 and 321: word natriumhidroksied as produk ge
- Page 322 and 323: Persentasie suiwerheid ESE5D Die fi
- Page 324 and 325: Oefening 8 - 6: 1. Hematiet bevat y
- Page 326 and 327: 6. Laat die filtreerpapier effens d
- Page 330 and 331: • Vir enige aantal mol gas by STD
- Page 332 and 333: a) Skryf ’n gebalanseerde vergely
- Page 334 and 335: Elektrostatika HOOFSTUK 9 9.1 Inlei
- Page 336 and 337: Ooreenkomste tussen Coulomb se wet
- Page 338 and 339: gebruik om die elektrostatiese krag
- Page 340 and 341: Krag op Q2 as gevolg van Q3 F1 = k
- Page 342 and 343: Die grootte van die krag wat deur Q
- Page 344 and 345: Q1 r1 9. Vir die ladingskonfigurasi
- Page 346 and 347: By elke punt rondom die lading +Q s
- Page 348 and 349: Elektriese velde rondom verskillend
- Page 350 and 351: ladings te plaas. Ons kan die kragt
- Page 352 and 353: Ladings van verskillende groottes W
- Page 354 and 355: E = kQ r 2 Uitgewerkte voorbeeld 6:
- Page 356 and 357: E2 = k Q2 r 2 = (9,0 × 10 9 ) (6
- Page 358 and 359: 9.4 Opsomming ESE5Q Sien aanbieding
- Page 360: [SC 2003/11] 7. a) Skryf ’n stell
- Page 363 and 364: 10 Elektromagnetisme 10.1 Inleiding
- Page 365 and 366: Magneetveld om ’n reguit draad ES
- Page 367 and 368: 1. een 9 V battery met houer 2. twe
- Page 369 and 370: Magnetiese veld om ’n solenoïed
- Page 371 and 372: 4. Draai die draad om ’n ysterspy
- Page 373 and 374: a) b) stroom vloei stroom vloei 4.
- Page 375 and 376: Waar: θ = die hoek tussen die magn
- Page 377 and 378: A In die tweede diagram beweeg di
Stap 3: Bereken die volume suurstof

Onthou dat ons vroeër in die hoofstuk gesê het dat een mol van enige gas ’n volume

van 22,4 dm 3 beslaan by STD.

V = (22,4)n

= (22,4)(4,6875)

= 105 dm 3

Lugsakke in motors gebruik ’n beheerde ontploffing om die sak op te blaas. As die

motor ’n ander motor/voorwerp tref is daar verskeie sensors wat die lugsak aktiveer. ’n

Chemiese reaksie vorm dan ’n groot volume gas wat die sak laat opblaas.

Uitgewerkte voorbeeld 13: Beheerde ontploffing

VRAAG

Natriumasied word soms ook in lugsakke gebuik. As dit geaktiveer word vind die

volgende reaksie plaas:

2NaN3(s) → 2Na(s) + 3N2(g)

As ons 55 gram natriumasied gebruik, watter volume stikstofgas kan ons verwag om te

vorm?

OPLOSSING

Stap 1: Bereken die aantal mol natriumasied

Die aantal mol natriumasied gebruik is:

Stap 2: Bereken die hoeveelheid stikstof

n = m

M

= 55

65

= 0,85 mol

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

315