03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6. Laat die filtreerpapier effens droog word (of laat dit oornag staan) en weeg dit

dan. Die vaste stof wat op die filtreerpapier agterbly is magnesiumkarbonaat.

Resultaat:

Die vergelyking vir hierdie reaksie is: MgSO 4(aq) + Na2CO3(aq) → Na2SO4(aq) +

MgCO 3(s)+H2O (l).

Gebruik die vergelyking hierbo om die persentasie opbrengs van die magnesiumsulfaat

te bereken. Onthou dat jy die beperkende reagens moet bepaal.

Gevolgtrekking:

Die uitvoering van ’n eksperiment het ons in staat gestel om die persentasie opbrengs

vir die reaksie te bereken.

Oefening 8 – 7: Stoïchiometrie

1. Gegee die volgende reaksie:

3Fe2O3(s) + CO (g) → 2Fe2O4(s) + CO2(g)

Indien 2,3 kgvanFe2O3en 1,7 kg van CO gebruik word, wat is die massa Fe2O4

wat gevorm kan word?

2. Natriumnitraat ontbind met verhitting en vorm natriumnitriet en suurstof volgens

die volgende vergelyking:

2NaNO3(s) → 2NaNO2(s)+O2(g)

’n Chemikus gebruik 50 g natriumnitraat om die reaksie hierbo uit te voer. Die

chemikus vind dat 36 g natriumnitriet gevorm word. Wat is die persentasie opbrengs?

3. Benseen het die volgende persentasie samestelling: 92,31% koolstof en 7,69%

waterstof.

Bepaal die molekulêre formule van benseen as die molêre massa van benseen

78 g·mol−1 is.

4. Cuprite is ’n klein kopererts. Dit is grotendeels saamgestel uit koper(I)oksied

(Cu2O). Jennifer wil weet hoeveel koperoksied in ’n monster van cuprite is . Sy

het ’n monster cuprite wat 7,7 g weeg. Sy voer ’n paar eksperimente daarop

uit en vind dat die ysteroksied en smeltkroes (’n houer wat gebruik word om

verbindings in te meet) ’n massa van 7,4 g het. Die massa van die smeltkroes is

0,2 g. Wat is die persentasie suiwerheid van die cuprite?

5. ’n Monster wat tindioksied (SnO2) bevat, moet getoets word om te sien hoeveel

tindioksied dit bevat. Die monster weeg 6,2 g. Swawelsuur (H2SO4) word

bygevoeg en tinsulfaat (Sn(SO4)2) vorm. Die vergelyking vir die reaksie is:

SnO2(s) + 2H2SO4(aq) → Sn(SO 4 ) 2 (s) + 2H2O(l)

As die massa van tinsulfaat gevorm 4,7 g is, wat is die persentasie suiwerheid

van die monster?

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

313

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!