03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Resultate:

’n Knetterklank word gehoor wanneer die monster verhit word en ’n klein hoeveelheid

bruingekleurde gas kan gesien word. Die wit poeier word geel.

Wanneer ’n gloeiende spaander by die mond van die toetsbuis gehou word vat die

spaander weer vlam.

Wat is die gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie?

2Pb(NO3)2(s) + heat → 2PbO (s) +4NO2(g) + O2(g)

Informele eksperiment: Stoïchiometrie

Doel:

Om die persentasie opbrengs van magnesiumkarbonaat in die reaksie tussen magnesiumsulfaat

en natriumkarbonaat te bepaal.

Apparaat:

• magnesiumsulfaat (Engelse sout)

• natriumkarbonaat

• skaal

• warm plaat

• klein glasbekers (hitte weerstandig)

• filter

• filtreerpapier

Metode:

1. Weeg 5 g magnesiumsulfaat af.

2. Los die magnsiumsulfaat in 20 ml water op. Verhit die oplossing totdat die vaste

stof opgelos is.

3. Los 5 g natriumkarbonaat in 20 ml warm water op. Indien nodig, verhit die

oplossing totdat al die natriumkarbonaat opgelos is.

4. Voeg die natriumkarbonaatoplossing versigtig by die warm magnesiumsulfaatoplossing.

Die oplossing moet melkerig lyk.

5. Weeg die filtreerpapier. (As die skaal nie baie akkuraat is nie, aanvaar dat die

massa van die filtreerpapier 0 is.) Filtreer die finale oplossing versigtig.

312 8.2. Stoïchiometriese berekeninge

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!