03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oefening 8 – 6:

1. Hematiet bevat ysteroksied (Fe2O3) sowel as ander verbindings. Thembile wil

weet hoeveel ysteroksied daar in die monster hematiet is. Hy vind dat die monster

hematiet 6,2 g weeg. Nadat hy nog eksperimente gedoen het, vind hy dat

die massa van die ysteroksied en die kroesie (’n houer waarin stowwe verhit kan

word) 4,8 g is. Die massa van die kroesie is 0,5 g. Hoeveel ysteroksied is in die

hematiet monster?

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 277P

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Sien video: 277Q op www.everythingscience.co.za

Algemene eksperiment: Die termiese dekomposisie van lood(II)nitraat

Doel:

Om waar te neem wat gebeur wanneer lood(II)nitraat verhit word

Aparaat:

• Bunsenbrander

• Toetsbuis (glas)

• Toetsbuishouer

• 0,5 g Lood(II)nitraat

Metode:

WAARSKUWING!

Lood(II)nitraat produseer giftige stikstofdioksied wanneer dit verhit word

1. Plaas die lood(II)nitraat in die toetsbuis.

2. Steek die bunsenbrander aan en plaas die toetsbuis versigtig in die vlam. Onthou

om die opening van die buis weg van jou af te wys.

3. Neem waar wat gebeur.

Hoofstuk 8. Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

311

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!